Worcester and surrounding area
072-932-1336
jacobus@jecs.co.za

AS ONS DIT NIE KAN DOEN NIE... DAN IS DIT NIE MOONTLIK NIE.

"Ek is tot alles in staat deur CHRISTUS wat my krag gee." Filippense 4:13

Kontak
ons

Kliek Hier

Skoonmaak Middels

Kliek Hier

WIE ONS IS

J & E Computer Solutions is werksaam in Worcester omgewing

Ons is ‘n mobiele besigheid wat uitkom na jou toe en werk op alle rekenaar verwante toerusting.

Maak nie saak wat die probleem is nie. As ons nie kan help nie,is daar geen koste nie.

Rekenaar Dienste

Vir enige IT benodighede of dienste kontak ons gerus al word dit nie genoem nie

HERSTELWERK – 
Herstel van Rekenaars en Laptops word by die klient gedoen as dit moontlik is om so min as moontlik werks tyd te verloor.
NUWE VERKOPE – 
Verkope van alle Rekenaars, Laptops en komponente met ten minste 1 jaar waarborg.
OPGRADEERING –
Opgradeering van bestaande Rekenaars, Laptops (waar moontlik) en netwerke word vining gedoen om te verseker dat daar nie lang tydperk is sonder ‘n masjien nie.
NETWERKE –
Instaleering van extra network punte of om nuwe network te skep is geen problem. Die maak van WIFI hotspots is ook beskikbaar.
DIENS –
Om u Rekenaar of Laptop ‘n algemene diens en skoon maak te gee of selfs ‘n Virus en Malware skoonmaak is baie belangrik om optimale diens daaruit te kry.
KONTRAKTE –
‘n Aantal verskillende diens kontrakte is beskikbaar om u bessigheid gemoetsrus te gee en te verseker dat die rekenaar toerusting in goeie kondisie bly vir so lank as moontlik om die beste diens daaruit te kry.

Ons Span

Sit ‘n gesig by die stem

Jacobus van Zyl

Eienaar / Tegnikus

Toegewyd om elke kliënt met die beste diens te bedien.

Kontak Ons

Vul gerus die vorm in en ons sal in kontak tree sodra ons dit ontvang.

    Kies een:

    css.php